SUIDOOSTERFEES Zuid-Afrika

Martine Zeeman brengt de voorstelling ‘Swart Wyn’ (2022) terug naar Zuid-Afrika.

‘Die inspirerende verhaal van twee Suid-Afrikaanse vroue wat losbreek uit die bande van armoede, onderdrukking en geïnstitusionaliseerde geweld. Hulle verwesenlik hul lewensdrome deur die Bolandse wingerd te laat blom. Sybil, ’n suksesvolle wynmaker in 2024, vind inspirasie in die 17de-eeuse histories figuur, Zwarte Marie Evert, die eerste swart vrou wat ’n druiweplaas besit en wyn geproduseer het.
Swart wyn vertel hoe twee vroue daarin slaag om ’n nuwe toekoms vir hulleself te skep, te midden van uitdagings in ’n diep verdeelde land. Gebaseer op Wanneer water wyn word deur Vivian Kleynhans, eienaar van Seven Sisters Wines op Stellenbosch.’